37 on Hilary
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Hilary Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
37 on Hilary is 'n knus selfsorgwoonstel met skaduparkeerplek op die eienaar se perseel in Ballito. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie gewilde kusdorpie is.
Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n induksieplaat, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdakstoep met sitplek en 'n gedeelde swembad geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met Willard Beach wat ongeveer 1,6 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yolandi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 37 Hilary Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 37 on Hilary het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Hilary Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang