Successfully reported

3714 @ Ribbok

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Maryke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ek sal weer 'n bespreking maak. Ons het baie lekker gekuier, beddens het lekker geslaap. Ons het baie lekker op die stoep gekuier. Skottelgoedwasser was 'n pluspunt. Baie diere het verbygekom, ons het hulle gevoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darine G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Bitter lekker gekuier. Diere elke aand by ons kom kuier. Ons het baie lekker gebly. Plekkie was baie netjies, incheck was maklik en sonder probleme. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Plek is ook goed toegerus met wat mens nodig het. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tizane N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie unieke ervaring met die diere wat by jou huis kom kuier. Baie lekker gebly. Laat weet asb. vir die eienaar dat die lugverkoeler (air conditioner) in die een kamer baie water lek wanneer dit aangeskakel word. Die water drup op die beddegoed en die 'head board'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fetsi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Nice place. Was great, just need to degas the fridge; it was not that cold for the food in there with the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Molly M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Amazing and value for money with peace of mind. The place was amazing, the house has everything you need and security response is on point, which gave me peace of mind since I was travelling with children. And of course, the joy on the children's faces to get a visit from different types of wild animals; we even got to feed the kudus. Great stay indeed at 3714 @ Ribbok. I'll mos def visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Heerlik! Heerlik, netjies en rustig. Sal beslis weer wil terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Domongoes G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlike kuier eenheid en sal dit aan beveel. Baie netjies, goed geleë, een van die kamers se bed is ongemaklik hard. Verder was die ervaring positief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Narry B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Great place to visit. Our stay was great. They say they have 3 rooms, but it was only 2 bedrooms and a sleeper couch. We were a little bit disappointed, but other than that, it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2024

Asemrowend mooi by die diere. Baie lekker gewees, geen probleem gewees nie. Hulle kan asb. meer swart sakke uitsit vir 'n week en toiletpapier.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Claudia P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Pragtige, skoon plek met alles wat jy nodig het. Ons het die kuiertjie vreeslik baie geniet in die lekker ruim en moderne huis. Ons sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3714 Ribbok Avenue, Marloth Park, 1042, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f553822d3b918901d9654cbf588050406ff8b9db42888071c42c54e304924970df130c6435af2c5615e6f5dc2c877c7607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 3714 Ribbok Avenue Marloth Park 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.347552719607 31.802736093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang