Successfully reported

Sunbirds @ Kruger

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Leeandra N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Skoon en gerieflik. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, stil en baie veilig. Beveel hierdie verblyf met liefde aan. Dankie vir al die lekker bederfies wat vir ons gewag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rus en vrede in die bos, dis alles wat ons nodig gehad het. Dit was stil en rustig, ons het gekom en gegaan soos ons wil. Dit was net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie rustig. Kan lekker rus. Baie oulike plek. Ons gaan nou al vir ons derde keer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mirna
Sunbirds @ Kruger
Baie dankie vir u. As daar iets is wat ons kan verbeter, sal ons met graagte dit so moontlik maak as wat ons kan. Ons wil graag hê ons gaste moet ons plekkie geniet en kom rus, Mirna

Anthea O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Baie lekker gerus. Baie oulike plek. Net reg vir 2 persone met alles wat jy nodig het. Beveel die plekkie vir seker aan vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Die fasiliteite is in lyn met die tarief waarvoor jy daarvoor betaal. Die advertensie dui nie aan dat jy jou eie badhanddoeke moet bring nie, gelukkig het ons swemhanddoeke saamgebring. Dui asb. aan wat beskikbaar is in die eenheid en wat jy moet saambring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mirna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3795 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d9477baaefee403d72279501413930431aca505222fabc9068dd00b0442d283bb30551c853580c8b6a077a3adb526e5871?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3795 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35017459065 31.798293798777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang