Successfully reported
+46

Main 38

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 R4 320 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Main 38 is in die klein dorpie Struisbaai, 2 ure vanaf Kaapstad, geleë. Hierdie gastehuis is 300 m van die hoofswemstrand, winkels en restaurante af.

Daar is slaapplek vir tot 11 gaste in die hoofhuis en kothuis. Die hoofhuis het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed, en dié twee kamers deel 'n badkamer wat met 'n stort en 'n bad, asook 'n aparte stort ingerig is.

Die hoofhuis se kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart vir DStv saam te bring. Daar is ook 'n oopplan-eetarea met 'n eetkamertafel wat sitplek vir 12 gaste het. Die groot agterplaas is toegebou met 'n ingeboude braai.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 38 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Main 38 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
R 4 800 R 4 320
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 800
R 4 800 R 4 320
per nag (plek vir 11)
Vanaf R4 800
R 4 800 R 4 320
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c060019d4c2f8f1224370706374b5099b22fbf8b2803802d4c29a1d2c4a7085c297f6c1252ea1c3f6455e6de09e10391887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R4 320 per nag (plek vir 11) 6 5 1 5 38 Hoofweg Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.798133 20.046966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang