38 on Donkin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
38 on Donkin is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met karakter en ouwêreldse sjarme in Graaff-Reinet in 'n stil area naby die middedorp.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis, onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die agterplaas. Die verblyf is naby winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alismi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 38 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink 38 on Donkin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang