38 on La Motte
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 La Motte Sraat, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
38 on La Motte bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige en sentraal geleë omgewing in die voorstad Bayswater, Bloemfontein. Hierdie eenheid is ideaal vir gesinne of klein groepies wat die area besoek vir besigheid, skoolfunksies of sportgeleenthede.
Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 aparte slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke, swemhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die leefarea met lugversorging bied 'n gemaklike sitkamer met 'n slim-TV met DStv en gratis WiFi, sowel as 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Dit beskik ook oor 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, induksie kookplaat, lugbraaier, ketel, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die skottelgoed word deur die gasheer gewas vir ekstra gerief.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n swembad. Buitesitplek word in die tuinarea voorsien, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Die eiendom is binne maklike bereik van nabygeleë winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Babs Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 38 La Motte Sraat, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 38 on La Motte het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 La Motte Sraat, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang