Successfully reported
+20

38 On Lotus Lane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Lotus Road, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

38 On Lotus Lane is 'n kothuis op die eienaar se eiendom in Centurion. Die kothuis het sy eie ingang en tuin wat dit perfek maak vir 'n paartjie of enkelreisigers wat op soek is na gehalteverblyf.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, dubbeloond, broodrooster, mikrogolf, basiese eegterei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is 'n binnebraai-area en gratis WiFi. Die skuifdeure lei na die privaat stoep met draagbare braaigeriewe, meubels en 'n gedeelde swembad en jacuzzi. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 38 Lotus Road, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink 38 On Lotus Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Lotus Road, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc522c832493ced9a84af14045d30a39959e8135cc6349d48f9516e95da1ba5f16d3788a4d03af2422fe3a9bf68ae5c63164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 38 Lotus Road Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.864010825126 28.213407972903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang