38 on Oak
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
38 on Oak is 'n bekoorlike woonstel in Ceres, die ideale basis vanwaar jy die dorp se omliggende besienswaardighede en geriewe soos die Ceres Gholfklub, Ceres Zipline Adventures, museums, natuurreservate en ander besienswaardighede kan verken.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel spog met 'n privaat ingang, het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die woonstel het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die woonstel het ook lugversorging en 'n TV met DStv vir mediavermaak. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n privaat binnehof, waar gaste kan drink. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is naby restaurante, koffiekroeë en winkels geleë wat gaste kan besoek. Gaste kan gaan kersie pluk by Klondyke Cherry Farm, sider proe, en die gewilde Matroosberg Natuurreservaat in die winter besoek, bekend vir jaarlikse sneeuval. Kaapstad Internasionale Lughawe is 139 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink 38 on Oak het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang