38 on Oak
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
38 on Oak is 'n bekoorlike woonstel in Ceres en is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se omliggende besienswaardighede en geriewe, soos Ceres Gholfklub, Ceres Zipline Adventures, museums en natuurreservate, kan verken.
Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n privaat ingang,
slaapplek vir 2 gaste en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskas, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit, toegerus. Die woonstel het ook lugversorging en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n privaat binnehof. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby restaurante, koffiewinkels en winkels. Gaste kan kersie by Klondyke Cherry Farm pluk, sider proe en die gewilde Matroosberg Natuurreservaat in die winter besoek om sneeu te sien. Kaapstad Internasionale Lughawe is 139 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink 38 on Oak het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Krige Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang