39 The Shades
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, Unit 39 The Shades, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Shades is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in 'n veilige kompleks in Umhlanga. Dit is ideaal vir 'n gesin wat naby die kus wil wees.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met buitesitplek en 'n see-uitsig in die verte. Gaste kan ook gebruikmaak van die gemeenskaplike swembad en daar is veilige parkeerplek binne die kompleks. Die eenheid is ook naby die strand, winkelsentrums en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, Unit 39 The Shades, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 39 The Shades het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, Unit 39 The Shades, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang