Successfully reported

394 on Emus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annamarie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Only a pleasure. Friendly reception. Excellent facility at an affordable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cezanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die plekkie is netjies, stylvol en baie gemaklik. Als wat jy nodig het! Vir seker lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was gerieflik en netjies. Ja, ons het lekker gebly. Dit was gerieflik en netjies. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld en beslis die moeite werd. Weereens baie lekker gebly en vriendelik ontvang met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker. Plek is goed geleë en naby aan alles. Diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kgatliso M
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Worth it. Tranquility, peaceful and fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amoré L
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

6/10. Nie vir iemand wat nie kan slaap met water wat hardloop nie. Waterfontein my bietjie wakker gehou. En skerp lig kom by die deur in van die tuin.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidré
394 on Emus
Ek is jammer om te hoor dat die waterfontein in die tuin jou ervaring negatief beïnvloed het. Die fontein is tot dusver positief ontvang deur vorige gaste, wat dit as kalmerend en ontspannend ervaar het. Ek waardeer egter jou opmerkings en sal dit verder monitor deur terugvoer van toekomstige gaste in te win en indien nodig, gepaste aanpassings te maak. Wat die buite-lig betref: dit is op ’n afstand van die eenheid geïnstalleer om veilige parkering te verseker en is afwaarts gerig. Die kamer is toegerus met block-out blinders en die slaaparea is geleë agter ’n soliede muur. Ek is jammer dat die lig jou hinderlik was en sal die opstelling weer nagaan om seker te maak dat dit nie 'n versteuring veroorsaak nie. Ek neem jou terugvoer ter harte en sal dit gebruik om die verblyf-ervaring vir toekomstige gaste verder te verbeter. Baie dankie dat jy weer by ons bespreek het en vir jou tyd om jou ervaring te deel.

Jesse V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Verblyf was aangenaam. Gasvrou baie vriendelik. Plek baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda V
1 nag
5.0
Des 2024

Algemene indruk is modern. Ja, dankie. Eenheid is gerieflik en netjies ingerig. Tuin is mooi. Sentrale ligging. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deidré Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 394 Emus Erasmus Avenue, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabdecbefbd62dc6f57126f9a3aefba0ec3995c793f8095957446a15bdc8cfe35fd13d667fd3740dc95f279f7d8e07a019bb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 394 Emus Erasmus Avenue Erasmusrand 0165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817587589375 28.252292491609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang