Successfully reported
+14

3Ri4

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Rivier Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

3Ri4 is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorghuis wat deur bome omring is en in 'n stil keeromstraat in Parys, naby die middedorp geleë is. Dit is net 4 straatblokke van die gholfbaan af en naby die bekende hangbrug oor die Vaalrivier. Die huis is ook net 100 m van die rivier af en bied privaat riviertoegang so gaste word wakker met voëlgesang in die omtrek.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort en dubbelwasbakke en die tweede badkamer het 'n bad,stort en dubbelwasbakke.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en 'n broodrooster toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die opwasarea is apart en die eetarea het sitplek vir 4 gaste rondom 'n etenstafel. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n tweede sitarea op die boonste verdieping met WiFi en DStv.

Die onderdakstoep het buitemeubels en 'n ingeboude braai. Hierdie eiendom het 'n watertenk en sonkrag met 'n rugsteunkragstelsel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan P
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese plekkie, netjies, luuks en skoon. Baie lekker gebly. Die plekkie is fantasties geleë, skoon en luuks. Baie stil area. Rus vir die siel.
Sep 2025
Warren R
Saam met lewensmaat
5.0
Good place. Perfect location, easy access.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Tiaan R
Saam met vriende
5.0
Rustig, mooi, gemaklik en netjies. Baie lekker gebly, baie netjies en mooi. Wou sommer nog 'n aand oorbly.
Sep 2025
Jan Z
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. Ongeëwenaarde goeie waarde vir geld. Baie netjies, goed ingerig, pragtige plek, asemrowend mooi. Uitstekende dekor.
Sep 2025
Mary- Ann B
Saam met vriende
5.0
Epitome of luxury, it was truly an unforgettable stay. From the moment we walked into 3Ri4 we were all blown away. The entire house was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ananda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Rivier Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 3Ri4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Rivier Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b84863257c1b33c469b680445a861ae420dfb383c1b38bc6328479e30bc116686177d7691571f0b016432e7cfac3c31d37c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 3 Rivier Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894855940897 27.455256079693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang