Successfully reported

Break-A-Way

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.8
Christopher C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Without a TV working in the main bed and without aircon, it was a turn off. Nee. Kamer TV kon nie aanskakel nie. Aircon in main bed remote not there.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Audreybelinda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

No comment. We enjoyed the stay; however, I was very disturbed because of the queries I had to deal with and also sending pictures of missing items which were only noticed if we used the items. The place doesn't have an inventory list. Furthermore, I was very upset when I received a message on Sunday about the freezer rack that was damaged, and we didn't even use the freezer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Candice E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2024

Dit het sy doel gedien, maar was nie gemaklik nie. Die hoofslaapkamer word geadverteer as 'n koninggrootte bed, maar dit is 'n dubbelbed. Die matras is oud en ongemaklik en raas baie. Daar was geen leër met inventaris of ander inligting soos belowe nie. Daar was geen badmatjies nie. Die eienaar het bevestig dat die matjies nie gereël was nie en aangebied om 'n ekstra aand komplimentêr te bly. Ons kon nie agv werk nie, en sou eerder verkies het dat hulle net vir ons badmatjies gebring het. Die skotteldroëer was vuil en het soos vrot vis geruik. Ek het hom twee maal aangesit met tablette, maar die reuk het bly hang.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elresa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit was stil, rustig en het ons as familie goed gedoen om weg te breek vir die eerste keer in jare. Ons sal definitief weer kom. Die stilte is goed en niemand pla jou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Break-A-Way
Hallo Elresa, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien. Die Span by Break-A-Way Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Gareth S
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2023

Ons het baie lekker gebly, dit was rustig en stil. Die plek bied baie aan met die swembad en fietsrybaan. Staproetes en hardloop-roetes was ook baie mooi. Sal definitief weer besoek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Masilakhe J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Amazing experience. The location was quiet and a nice place to be. The venue suited all our needs, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Break-A-Way
Thank you so much for your lovely review. We hope to see you again soon. The Team at Break-A-Way,

Quintin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Baie rustig en ontspannend. Veilige parkering. Baie vir die kinders om te doen! Baie netjiese plek met alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
Break-A-Way
Hallo Quintin, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons strewe daarna om altyd ons diens te verbeter. Jy is welkom om te laat weet wat ons kan doen ons die waarde vir geld ervaring en jou kliënte diens ervaring te verbeter. Mooi Loop Die Span by Break-A-Way Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Zelia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2021

Not so pleasant stay. There were a few things that bugged me: There is no indoor braai so we were forced to use outside braai, once we got there we were told we not allowed to use the exterior blinds. It gets quite cold at night. When I asked the agent where remote was for the bedroom aircon I was told the aircon is not for guest use. I saw there was a dishwasher there but no dishwasher tablets were left for us to use during our stay. I feel if you offer your house to rent you should make your guests feel welcome and make them want to come back again. I certainly did not feel welcome and will not be recommending this place to other friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Albert
Break-A-Way
Hallo Zelia, We are so sorry for your experience. We take your feedback to heart and will make improvements where possible. The house is advertised with an outdoor braai and no air conditioning. With Covid 19 and the various restrictions imposed, we currently do not provide small amenities that are handled by various persons. This is for both our and our guest safety. Being in the hospitality environment we understand that service delivery, friendly staff and quick responses are vital. We welcome any feedback on which we can improve. Be Safe, The Team at Break-A-Way Managed by Langebaan Holiday Homes

Brandon P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Was very nice and quiet. Would love to go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Peaceful location and I felt very safe. I needed some rest and relaxation and this location offered just that. All the luxuries of your home, fridge, stove and crockery, the main bedroom even has an air con which helped for the humid nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 157 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b86f2504d4c8e6778d7f18e5051b7fe38220898268cf0a815463c6eba8919062ba81f1dc0f192fac610d17f10d42adc58e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 429 nouVanaf R1 619 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 157 Ellefsen Golf Villas Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.076587 18.048124
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang