Break-A-Way
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 429R1 620 per nag (plek vir 4) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Break-A-Way is 'n selfsorghuis in 'n residensiële deel van Langebaan Country Estate, langs die gholfbaan. Die gholfbaan is 'n Gary Player-kenmerkbaan en is halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos geleë.
Dié enkelverdieping-meenthuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer. Die oopplan, volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n skottelgoedwasser.
Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die aangrensende sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai. Die kompleks beskik ook oor veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, 'n rolbalbaan en die 18 putjie-gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 62
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 157 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Break-A-Way het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang