Successfully reported

4 Cosmos

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Tanya T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Beste vakansiehuisie. Beslis 'n baie mooi plek om te gesels. Die tannie het heeltyd opgevolg of ons nog oké is en enige iets nodig het. Besoek gerus die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
4 Cosmos
Dankie, baie bly het jul dit geniet.

John R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie mooi uitsig, stil gebied, gerieflik. Huis is baie mooi opgeknap, baie mooi uitsig oor waterval bo, as jy 'n rustige wegbreek soek van die lewe se gejaag, is dit jou plek om te bly, huis is gerieflik, Malie is baie behulpsaam, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
4 Cosmos
Dankie, bly jul het dit geniet.

Willie B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Ruim, gerieflik, netjies. Sommer net pragtig. Baie netjies, ruim, met al die geriewe. Mooi uitsig. Beslis 'n aanbeveling en gasvry. Ons het dit terdeë geniet. Dankie, jul.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
4 Cosmos
Dankie, bly julle het dit geniet.

Talisha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Dit was baie rustig en het gemaklik gebly. Die verblyf was baie lekker. Die jacuzzi werk nie. Hy word nie warm nie. Ons het juis 'n plekkie geboek vir die jacuzzi en was bietjie teleurgesteld dat dit nie werk nie. Hulle moet gaste inlig dat dit nie werk nie en meer soos 'n splash pool vertoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Malie
4 Cosmos
N breaker het gebrand, wat buite ons beheer was, ons het dit binne 'n halfuur laat vervang, maar ook die dorp self het karg probleme gehad. Ons het gaste op hoogte gehou van dit. Ons bly in Centurion, ons het op 'n stadium vir 4 weke sonder krag gesit. So niemand kan 'n mens kwalik neem vir dit nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 5 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Cosmos street, Emgwenya, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f4d2c6977c5f5c67e8034e46194d0adb40dd99207ee86d51901c6b51d7606e92a89c286b2d54c9de5a72bbb8de030d14af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 4 Cosmos street Emgwenya 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.646780652185 30.327521792065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang