4 Elements Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Frost Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die 4 Elements Lodge bied gerieflike verblyf wat geskik is vir gesinne of sakereisigers wat deurreis, in Queenstown wat 'n dorp in die middel van die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika is.
Verblyf word gebied in Standaardkamers, Gesinskamers en Vierpersoonkamers, elk met sy eie en suite-geriewe, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n kookplaat, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Wi-Fi internet is beskikbaar.
Gaste sal 'n swembad en tuinarea deel. Etes kan voorsien word indien vooraf gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 51 Frost Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink 4 Elements Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Frost Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang