Successfully reported

Kariega Selfcatering

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.3
Veiligheid
4.2
Ronel B
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Hoog aanbeveel. Fantastiese akkommodasie, veilig en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana W
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties. Ons het 'n bespreking in die nuwe eenhede gekry en kan regtig sê dit is waarde vir geld, netjies, pragtig en skoon met alles wat jy sou nodig kry. Die diens is uitstaande en die personeel baie vriendelik. DSTV gehad wat 'n pluspunt was, en toerusting vir alle tipes kosmaak. Uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chaneill D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

N/A. Baie lekker, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie skoon. Bietjie lank gewag om in te kom van buite in die straat. Net 1 nag oor geslaap. Sal dit aanbeveel vir deurreis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Neat and comfortable. We had no issue with our stay over the weekend. The place met our standards and was neat. One negative might be that there are no windows in the room, so you have to make use of the sliding doors to get fresh air, but then your privacy is impacted. It might be something you have to be aware of when booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Xolelwa W
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2025

The stay was not really satisfying due to poor service. The stay was fine, but the room was very cold. There was no remote for the air conditioning, the room floor is tiled, and there were no rugs or mats at the sides of the bed. The bathroom is incomplete. The sliding door needs to be changed; it's making a terrible noise when sliding, and I couldn't sleep well due to the draft that was coming through it. Lastly, they must have a reception office in order to do registration in the office, not at our cars, and hire professional staff because their housekeepers are not professional at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ndzimeni George C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent except for the rain in the area. Excellent accommodation catered for our needs except for hot water that wasn't available on Saturday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juane V
1 nag
4.6
Jul 2024

Baie lekker. Dit was baie lekker. Die bed slaap verskriklik lekker. Mal oor die groot flatscreen TV. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Geen probleem gehaat met verblyf en was aangenaam. Dit was skoon en ontvangs was goed. Was baie lekker en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Jun 2024

Ek sal nie weer van die akkommodasie gebruik maak nie. E-pos word nie beantwoord nie en ook nie telefoonoproepe nie. Koffie/melk/suiker in een kamer, maar nie in die ander kamer nie. Lugversorgers in die kamers, maar geen afstandsbeheerders nie. Daar is 'n warm kombers in een kamer, maar nie in die ander kamer nie. Ons sukkel elke oggend om die hek oop te kry, en toe word die sensors afgekoppel. Ons is telefonies in kennis gestel eers Maandagaand, so almal maak nie die hek toe nie. Die TV-afstandsbeheerder in een kamer werk nie. Die wifi werk nie in een kamer nie en was baie swak in die ander kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 158

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Graaff-Reinet Road, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04e2514de8a09ca8c3b6872cd677deef83a4a595b6ea7b0bf28e5e1c9d862475e337c88fb18973a580f1e8b7125831e1aab3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 4 Graaff-Reinet Road Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.761459541011 25.404648631811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang