4 Imbali Lakes, Zimbali
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Imbali Lakes, Beachwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
- Vanaf R7 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
4 Imbali Lakes, Zimbali is 'n prentjiemooi, selfsorgwoonstel wat in die luisterryke inheemse woud van Zimbali Coastal Resort geleë is, wat aan die Vallei van die swembaddens en strandtoegangspunt grens.
Hierdie indrukwekkende woonstel op die laer vlak kyk uit oor die mere en waterval, Zimbali-vallei van die swembaddens en die 100-akker-bewaringsgebied. Die vloerplan maak voorsiening vir 'n sentrale leefarea, volledig toegeruste kombuis en onthaalarea. Daar is 4 en suite-slaapkamers aan weerskante van hierdie enkelvlak-eenheid. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad of albei.
Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook. Die groot onderdakstoep is die perfekte plek om die uitsigte te geniet. Die kelderparkeerplek het 'n aangewese dubbelmotorhuis en 3 addisionele parkeerplekke vir eksklusiewe gebruik.
Die Zimbali Coastal Resort het absoluut alles denkbaar vir jou strandvakansie. Kies uit nege swembaddens, waterglybane, gimnasium, restaurante, tennis, bergfietsry en gholf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Imbali Lakes, Beachwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Imbali Lakes, Beachwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang