4 La Mer
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Compensation Beach Road, La Mer Unit 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 460 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
4 La Mer is 'n selfsorg- dubbelverdiepingwoonstel in die veilige La Mer-kompleks aan die Ballito strandfront. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en promenade deur 'n sekuriteitshek en is naby winkels en restaurante in die omgewing.
Die woonstel bied verblyf aan tot 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Aan die bokant van die trappe is 'n enkelslaapbank wat deur 'n leer bereikbaar is - ideaal vir 'n kind.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n wasmasjien, asook 'n toonbank. Die sitarea het rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Die woonstel het 'n groot braai-area met ingeboude braai en stoepmeubels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Melinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 58 Compensation Beach Road, La Mer Unit 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 4 La Mer het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Compensation Beach Road, La Mer Unit 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang