4 Lappiesbaai
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Gordon Straat, Lappiesbaai, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Geleë in die veilige Lappiesbaai-oord in Stilbaai, bied 4 Lappiesbaai die ideale kuswegbreekplek vir gesinne en vriende.
Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir 9 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers met 'n bad of stort, wasbak en toilet, met 'n aparte toilet beskikbaar vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n eetkamertafel met 8 sitplekke. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar in die opwaskamer. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n binnebraai-area.
Buite kan gaste buitelug-maaltye op die gemeubileerde patio met 'n braai-area geniet. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Lappiesbaai-strand en speelarea is binne loopafstand van die eiendom, terwyl Tuin-op-die-Brak Botaniese Tuin 1.8 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 41 Gordon Straat, Lappiesbaai, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Gordon Straat, Lappiesbaai, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang