Successfully reported

4 Lulworth

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Charmaine B
1 nag
5.0
Jan 2024

Stukkie stilte in 'n besige stad. Ons het so lekker gebly, alles was skoon, netjies en van goeie kwaliteit, 'n rustige atmosfeer. Ek verbeel my ons is in die bos, geen verkeer gehoor nie en dit in Sandton. Smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Baie goed toegeruste eenheid! Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Baie skoon en netjies. Sal enige iemand aanraai om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Baie lekker en netjies. Baie veilige plek en rustig en baie moedern. Baie dankie vir die verwysing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 056
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 056
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 056
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Lulworth Grove, Hurl Park, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5f1b9a2503b66da4ffe9af0e8c16b1b6072931ebb2331874079005619b9800bb5bc49abdc58291e3b62408d66b49f0daf0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Lulworth Grove Hurl Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.0934068 28.0449616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang