4 on Belmont Ave
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Belmont Avenue, Braeview, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R970 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
4 on Belmont Ave is in Somerset-Wes in die Wes-Kaap. Die ateljeewoonstel bied 'n knus toevlugsoord aan enkelreisigers of sakereisigers.
Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die sitarea het 2 leunstoele en 'n TV met stroomdienste. Daar is 'n aangewese werkspasie en gratis WiFi.
Gaste kan die Lourensford Wine Estate verken of die Cheetah Outreach besoek of net 'n lekker dag op die strand spandeer.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Belmont Avenue, Braeview, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 on Belmont Ave het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Belmont Avenue, Braeview, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang