Successfully reported

4 On Turner

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Martha T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sou graag langer wou kuier. Veilige parkering. Lekker ruim. Die omgewing is baie veilig en rustig. Sal beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan. Gasvrou baie vriendelik en ons vrolik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike diens en kwaliteit verblyf in die Kaap. Dit was presies wat ons gesoek het. Ek en my man met ons twee kinders. Die leefvertrek waar ons vier saam kon kuier en gesels, was ideaal. Die wooneenheid is goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Ons kon lekker warm slaap in die koue Kaapse winter. Die soetkoekies in die kombuis by die ketel was 'n welkome bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

We enjoyed our stay very much. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie netjies, skoon en gerieflik. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Baie netjies, skoon en gerieflik. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was heerlik! Daar is regtig niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia P
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Daar was genoeg van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Skoon, netjies, waarde vir geld en goeie ligging. Die eienaar is baie behulpsaam en staan gereed om met enige probleme te assisteer. Sy het seker gemaak ons is op ons gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilonka
4 On Turner
Bennie en gesin Ek is bly julle het dit geniet in die Kaap. Dit was ʼn plesier om julle te akkommodeer.

Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Baie vriendelike ontvangs Met ons aankoms het die gasvrou ons baie vriendelik ontvang en deur die woonstel geneem. Die woonstel is ruim en baie gemaklik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2021

Tevrede. Die enigste probleem was ander gaste wat die oggend 01:30 kliphard onder my kamervenster gepraat het. Dit het egter geen invloed op die goeie diens of die goed ingerigte woonplek gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ilonka
4 On Turner
Hallo Amor, Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om julle hier by ons te akkommodeer. Vreeslik jammer vir die geraas. Ons het polisielede gehad wat nagskof gewerk het. Ek het hulle telkemale gevra om die ander gaste op die eiendom ook in ag te neem veral met hulle aankoms. Weereens jammer vir die ongerief. Ons sal op hierdie tipe goed defnitief in die toekoms beter aandag gee.

Monica P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Feb 2021

Netjies en gerieflik vir 'n vinnige oornagplekkie. Warm water in stort is 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ilonka
4 On Turner
Hallo Monica Ek het aan jou dogter Megan verduidelik dat ñ gasgeyser as volg werk. Jy draai die warm waterkraan heeltemal oop en dan reguleer jy die hitte met die koue kraan. Jammer as sy nie die werking van ñ gasgeyser aan jou oorgedra en verduideliknhet nie. Jy kon my gekontak het enn ek sou vir jou die werking daarvan verduidelik.

Annamarie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Wonderlike ervaring, mooi eenheid netjies en skoon. Die eenheid waarin on gebly het, het alles gehad wat mens nodig het. Baie netjies en mooi. Ilonka was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal 4 On Turner vir enige persoon aanbeveel of dit nou vir 'n familie vakansie is of werksreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilonka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Turner Street, Thalmen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04231c3d113d39c8f8061f43e654637b811edca464736221cff2333f0a0283e469deb19a44963f3b2ba040cdd05ddaf53417?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 4 Turner Street Thalmen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89946 18.64765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang