4 Playa Del Mar
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14 Collison Street, 4 Playa Del Mar, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R590 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            4 Playa Del Mar is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat binne stapafstand van die Manaba-strand, Margate, geleë is. Die eiendom is gerieflik geleë naby geriewe, die Blouvlag Lucien-strand en groot winkelsentrums.
Dié eenslaapkamerwoonstel spog met asemrowende uitsigte oor die see en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die leefarea 2 enkelbeddens het. Die aparte badkamer het 'n bad, stort-wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met OpenView of bring jou eie dekodeerder. Buite sal gaste 'n omheinde patio met tafels en stoele vind, wat lei na 'n balkon wat na die see kyk.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en toesluitmotorhuis.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Collison Street, 4 Playa Del Mar, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 4 Playa Del Mar het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14 Collison Street, 4 Playa Del Mar, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang