Successfully reported
+29

Luxury Villa @ Riviera Hotel

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 710 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Luxury Villa @ Riviera Hotel is 'n moderne selfsorg-vakansiewoonstel in Hartenbos, Mosselbaai, en bied slaapplek vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en die Driftwood Restaurant, wat deel is van die Riviera Hotel, en pragtige uitsigte oor die Hartenbosrivier bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Esme S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Lieflike moderne eenheid met al die ekstras. Lugversorging, internet, wasmasjien, droër, spasie, ens.
Des 2024
Lindy V
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, perfekte ligging. So lekker gebly, perfek geleë, sien uit na ons volgende vakansie daar!
Des 2024
Elzanne B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gekuier, stapafstand van die strand, kinders kon veilig oral ry. Baie lekker plekkie, baie pakplek met bederfies deur die eienaar ...
Sien meer
Des 2024
Comien N
Gesin met tieners
4.2
Netjies en skoon met alles wat jy sou nodig hê vir 'n nag of 2 se verblyf. Ons het lekker geslaap en die eenheid is goed uitgerus met alles wat jy nod...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 1 Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Villa @ Riviera Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 710
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 710
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 710
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2041a8e65514b5caafb1963ff216612a6c85d8ed9a7ea84aeae84ad331ddf325908b402b70ae33d0a689410d8af8870492e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 1 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.119022363943 22.117408910786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang