Successfully reported

4 Sea Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Controltech C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Besonders. Was baie lekker en op die water. Het rustig met my gesin gebly en heerlike gesinstyd ingekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Soos bo. Kan nog nie vraag beantwoord oor onverwagte kostes nie. Dit was wow! Asemrowende uitsig. Voel of mens letterlik reg op die see is. Wat 'n belewenis om te kan braai en 'n wyntjie te geniet met so 'n uitsig. Verblyf baie skoon en netjies. Was 'n heerlike kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
4 Sea Cottage
Leker dag Amanda, Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy die asemrowende uitsig geniet het en dat die verblyf aan jou verwagtinge voldoen het. Dit is werklik 'n spesiale ervaring om met daardie uitsig te braai en 'n lekker wyntjie te geniet, en ons is bly jy het dit alles beleef. Ons waardeer jou hoog op die kommentaar oor die skoonheid en netheid van die plek. Oor die onverwagte kostes, ons werk hard om duidelikheid te gee oor alle koste, en ons sal seker maak dat alles so vinnig moontlik beantwoord word. Jou terugvoer oor die diens word ook waardeer en ons sal dit in ag neem om ons gaste-ervaringe verder te verbeter. Baie dankie vir jou pragtige beoordeling en ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete, Die Span by Sea Cottage

Creatori Health C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Onvergeetlike ervaring met die see net hier op jou deurstoep. Die huisie is toegerus met alles wat jy benodig vir 'n wegbreek. Die seeuitsig vanaf die stoep is iets wat 'n mens nooit sal vergeet nie. 'n Badmatjie in die badkamer sal welkom wees. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Alles skoon en netjies. Het lekker gebly. Alles was goed. Kombuis is wel so bietjie beknop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marilynn H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Sorgvry en rustig. Perfekte ligging. Mooi uitsig. Lekker rustig. Baie koel plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linette L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Perfekte ligging vir siel, liggaam en gees ontspanning. Huis baie goed toegerus. Perfekte ligging vir heerlike ontspanne vakansie met baie om te doen in en oom verblyf. Huis was goed toegerus met wat nodig is vir die 10 dae verblyf. Uitsig en ligging oortref alle verwagtinge.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Awesome. Ons het baie lekker gebly. Ek het al die plekkie aanbeveel vir sommige vriende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

If you want to be close to sea; you cannot get closer unless you swim. If you need a breakaway and a lot of peace - this is the place. Truly well kept, neat and everything on its place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-anie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Kan ek eerder 'n 10 uit 10 gee. Hierdie is die mooiste kothuis en perfek geleë. Ek gee 'n 10 uit 10 vir elke aspek van die huis en ek kan nie wag vir ons volgende vakansie by 4 Sea Cottage nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
4 Sea Cottage
Hallo Su-Anie Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop regtig om jou binnekort weer te sien. Die Span by Sea Cottage Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 267
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 267
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Melck Street, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e3041c8239c0ac843047a73b8928624803236f93c51203e99cd0b0ce953e30a36c3d1b5f7a0dc7f4d1b8f2f96e2d5e383c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 267 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 2 Melck Street Sandbaai 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.100692246919 18.030799271164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang