4 Sea Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Melck Street, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 400R2 267 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
4 Sea Cottage is 'n selfsorghuis reg langs die see in Sandbaai, Langebaan. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en is heerlik naby die strand en ander besienswaardighede.
Die huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore om etes voor te berei toegerus.
Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braaier en pragtige uitsigte oor die see en omgewing.
4 Sea Cottage is naby die middedorp met sy winkels, restaurante en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 2 Melck Street, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Melck Street, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang