4 Seisoene
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stompneus Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in 'n stil doodloopstraat, is 4 Seisoene 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 6 mense in Struisbaai.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis met 'n binnebraai en eetarea, sowel as 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamers is toegerus met 'n bad of 'n bad en 'n stort. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, sowel as 'n binnebraai, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n slim-TV met stroming en oopmaak na die omheinde agterplaas. Buitebraaigeriewe word voorsien, en parkering is beskikbaar in die dubbelmotorhuis.
4 Seisoene is binne 1 km van verskeie winkels en restaurante geleë, en gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite soos branderplankry en vlieërbranderry, visvang, kajakvaart en walviskyk tussen Julie en Augustus geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Stompneus Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Seisoene het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stompneus Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang