Successfully reported
+17

4 The Shores

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 12 Shores Road, Ramsgate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4 The Shores, geleë in die hartjie van Ramsgate, bied gemaklike akkommodasie binne loopafstand van Ramsgate South Beach.

Die ruim woonstel bied gemaklike slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en gaste deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Deur die skuifdeure kan gaste buitelug-maaltye op die gemeubileerde balkon geniet, kompleet met 'n braai-area. Gaste het ook toegang tot die gedeelde swembad en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Riverbend Krokodilplaas 2.1 km weg, en Southbroom Gholfklub is 4.5 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 12 Shores Road, Ramsgate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Breë badkamerdeur
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 12 Shores Road, Ramsgate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c9841ecabd905f4f6799c20fe81831a2a6e3f26cdbc5802ebef07804febfab075457766793b6a79486b879afe6be8578eb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 12 Shores Road Ramsgate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 09:00 -30.90720355606 30.333939644113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang