4 Yuccas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Poultney Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
4 Yuccas is 'n rustige en privaat ateljee geleë op die eienaar se eiendom in Dan Pienaar, 'n luukse, rustige voorstad, wat as een van die veiligste areas in Bloemfontein beskou word.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien.
Bykomende geriewe sluit in 'n TV met DStv en Netflix, 'n yskas-vrieskas, 'n lugbraaier, breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook 'n privaat patio met 'n tafel en vier stoele geniet.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Gerieflik geleë teenoor Willem Postma Laerskool en binne loopafstand van die gewilde Preller Plein.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Poultney Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Poultney Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang