Successfully reported

4 Zwaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absoluut 'n wonderlike stukkie aarde. 4 Zwaan sal my sommer laat sien toe wil trek. Pragtige huis met alles wat jy nodig mag kry. Die uitsig is die heel beste ding van hierdie verblyf. Daar is trappies waarmee jy afstap tot op die strand. Die brug tussen Jeffreys en Paradise Beach is toe vir herstelwerk, wat beteken jy moet 'n ongeveer halfuur ompad ry om by die verblyf uit te kom (’n grondpad wat vanuit die R102 tussen Jeffreys en Humansdorp uitdraai). Maar die grondpad is 'n baie mooi pad wat met 'n sedan ook gery kan word en het vir my persoonlik bygedra tot die lekker van ons vakansie. Daar was allerlei wild te sien op die plase wat langs die grondpad lê (buffels, kameelperde, springbokke, rooibokke, blesbokke en 'n hele spul bloukraanvoëls). Het ons verblyf hier terdee geniet, was heerlik rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker privaat en ons het baie lekker ontspan. Pragtige, netjiese en uitstekend toegeruste huis. Die uitsig is ongelooflik! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Simply amazing and restful! Great setting, great view, awesome finishing and comfortable to sleep in. A bit far from the centre of town, so have all your stuff with you, but everything you need and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Fantastic home with fantastic views. Fantastic house, fantastic host and fantastic views. Thank you to the accommodating host for making your lovely home available to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olly M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

A truly wonderful stay. We were very impressed with the place. Such a beautiful home in a beautiful location. We were made to feel really welcome by the host who explained where everything was and how everything worked, so everything was clear from our arrival to our departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter James P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fantasties, wens ons kon langer bly! Heerlike verblyf. Fantastiese ligging en uitsig om van te droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantastic in all respects. Could not have asked for more. Stay was too short! Fantastic stay. Too short. Perfect for a large family. Setting was out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné S
Lang verblyf
5.0
Jun 2024

Alles wat ons nog kon hê, was daar. Baie stil en rustige omgewing. Die huis het alles wat ons wou hê en nog baie meer. Ruim vertrekke en kamers met see-uitsig was die bonus. Baie netjies. Ons wou nie huis toe kom nie. Sal vir seker geen ander plek bespreek wanneer ons weer in die omgewing is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlik ontspan, mooiste plek en uitsig, het dit baie geniet. Dit is so 'n mooi huis met die mooiste uitsig. Alles wat jy nodig het is in die huis, 'n perfekte plek om te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Loura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 297

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Zwaan Street, Paradise Beach, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b1da56d8548d8ac5daa3ab74b194b4073ffaf2c0e67b3c5708179db40607a8a631b6cd4799be5af4a5f7209a9600d44db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense 18 5 1 5 4 Zwaan Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.116678108742 24.872318765012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang