40 Amanbali
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forestwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 661 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
40 Amanbali is 'n asemrowende huis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die Zimbali Coastal Estate in Ballito bied. Die huis word deur groenigheid omring en is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde badkamer het elk 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad of slegs 'n stort.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n toonbank, etenstafel, TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n stoep met sitplek, 'n swembad en 'n privaat tuin. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Forestwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forestwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang