40 Hawaan View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 86 Lagoon Drive, 40 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            40 Hawaan View is 'n selfsorgwoonstel aan die strandkant van Lagoon Drive in Umhlanga Rocks. 
Die woonstel bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n TV met volledige satellietkanale. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehalte beddegoed, bad en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. 
Van die sitkamer af lei skuifdeure na die balkon. Sit soggens op die balkon en geniet jou koppie koffie terwyl jy na die sonsopkoms kyk, of geniet 'n braai om 'n magiese dag af te sluit.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 204
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 86 Lagoon Drive, 40 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 40 Hawaan View het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 86 Lagoon Drive, 40 Hawaan View, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang