Successfully reported
+37

40 on Aspen

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Aspen Crescent, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

40 on Aspen bied selfsorgverblyf in Centurion en is ideaal geleë vir sakereisigers.

Gaste kan tussen 4 eenhede op die eerste verdieping kies wat elk slaapplek vir 1 of 2 gaste bied. Elke oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, katoenlinne en handdoeke.

Elke eenheid 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n lessenaar, onbeperkte WiFi, 'n TV met Netflix. Sommige kamers het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en die stad. Gaste het toegang tot die lieflike stoep met leerbanke en 'n eetarea.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en parkeerplek is beskikbaar. Let asb. op dat rook in die eenhede verbode is, maar gaste mag in die tuin rook. Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere of kinders toe nie.

Die gastehuis het sonkrag en daar is dus geen kragonderbrekings nie.

40 on Aspen is net 2 km van Centurion Mall en verskeie gimnasiums en besighede af, en 3 km van die Gautrain Centurion-stasie af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elzerie V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. We had a wonderful overnight stay at 40 on Aspen. From the start, our host Matty was polite, friendly, and very efficient. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tinus D
Saam met lewensmaat
5.0
Matty, jou plekkie is 'n ware juweel. Ek het my nag daar terdee geniet. Baie lekker gebly, dankie.
Sep 2025
Chrisna P
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en pragtig. Pragtige netjiese plek.
Aug 2025
Henry O
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek en baie gerieflik. 40 on Aspen is pragtig, upclass en rustig. Sal beslis weer hier bly.
Jul 2025
Delmain B
Besigheidsreis
5.0
Luxurious. Beautiful luxurious place! Love the garden and interior.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 40 Aspen Crescent, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink 40 on Aspen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Aspen Crescent, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c876cd9ec7c65bc31f81b1a170c7536e42d48c42659b429320747271aeaeb4dd473bcb5b6444aef64624dc8ac4e06dd1fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 40 Aspen Crescent Zwartkop x4 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.863381511669 28.179961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang