Successfully reported

40 on Ilkey B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Leonie W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netjies en vriendelik. Heerlike verblyf en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Wonderlik! Baie oulike plek en die eienaar is baie hulpvaardig sodat mens lekker kan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ine-marié R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gerieflik. Rustig, gemaklik, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danel
40 on Ilkey B&B
Baie dankie. Ons hoop om jou gou weer te sien!

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Samuel L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2025

Welcoming. Good and well secured place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nicole K
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Gemaklike oornag. Ons het lekker geslaap. Ontbyt was gemiddeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Brett T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Convenient and friendly. Perfect stay for business, staff and host very friendly, great breakfast and coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico E
1 nag Saam met vriende
3.6
Feb 2024

Was nie wat ek verwag het nie. Die kamer was nie heeltemal skoon nie. Die vloer was vuil en die asblikke was nie leeggemaak nie. Daar was ook nie personeel beskikbaar toe ons moes uitboek nie, en ek moes die sleutel net op die toonbank los.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theunis D
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Feb 2024

Teleurstellend. Kamers was nie skoon nie, en stink na muf / kat uriene. Geen toilet sitplek nie. Gordynreëling wat stukkend is.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
1.6
Des 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Ilkey Road, Lynnwood Glen Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABYKBfnnNcwjNLuTxNRvswgsg0RUTBVxpAtCObOZDW8DTg2FR77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 40 Ilkey Road Lynnwood Glen Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.779044404415 28.275675773621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang