Successfully reported
+34

40 Ridge Drive | Kingswood Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Ridge Drive, Kingswood Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 195 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

40 Ridge Drive | Kingswood Estate is 'n luukse huis op die Kingswood Golf Estate in George, 'n stad op die skilderagtige Tuinroete. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die gastebadkamer het ook 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n kaggel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien.

Gaste kan al fresco-etes op die onderdakstoep geniet of lekker in die swembad afkoel. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 40 Ridge Drive, Kingswood Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 40 Ridge Drive | Kingswood Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 195
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 195
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Ridge Drive, Kingswood Estate, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac8ea17ac191fc497476d21c42e6f77a09b15c4887b13465adc9da9bdd31d5af1dcecdb8c2f40ce91de0c37979c91151847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 195 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 40 Ridge Drive Kingswood Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.968382538193 22.429418252792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang