401 WEX1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
401 WEX1 bied 'n moderne, stedelik-sjiek ateljee in die hartjie van Kaapstad met skouspelagtige uitsigte oor die stad, hawe en berge.
Hierdie pragtige woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube.
Gaste geniet gratis WiFi, 24-uur-sekuriteit en privaat parkering. Die gebou beskik oor 'n buitelug swembad wat heeljaar oop is op die sondek op die 4de verdieping, 'n swembadkroeg wat gin en handwerkbiere bedien, 'n volledig toegeruste gimnasium en verskeie gemeenskaplike sitkamers en sitareas, insluitend 'n pooltafel. Met al hierdie geriewe en die hele gebou beskikbaar vir gebruik, bied dit 'n stylvolle en gemaklike basis vir 'n ontspannende verblyf in Kaapstad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 85 Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang