Successfully reported

402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Angela J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, stunning see uitsig en sonsondergang, gemaklik, baie geniet, naby winkels. Baie lekker gebly. Alles wat benodig was, is beskikbaar. Binne bereik van winkels. Woontel is netjies en mooi gemeubileer. Sal definitief aanbeveel en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike wegbreek met pragtige see-uitsig. Sal definitief weerkom inloer. Dit was heerlik, ek sal dit definitief aanbeveel, vriendelike verwelkoming, in-klok was baie maklik, die eenheid is knus ingerig en die beligting is fantasties. Veilige onderdakparkering was 1 iets minder om oor te stres. Rustige atmosfeer en see-uitsig wou my net binne hou. Dit was regtig 'n aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie
Beste Candice Baie dankie vir jou resensie op jou verblyf hier by ons te 402 Hibernian Towers. Ons waardeer jou waardevolle terugvoering baie. Baie dankie dat jy die woonstel so mooi skoon en netjies gelaat het. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer hier by ons te ontvang. Vriendelike groete Hanlie Lingenfelder

Keaton A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

A perfect cosy getaway for two! A perfect cosy getaway for two! We absolutely loved our stay at 402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie. It’s an ideal retreat for a couple, with a warm, inviting atmosphere and stunning views of the sea right from the living area/bedroom. Even though the weather was rainy and windy during our visit, we still had an amazing time thanks to the fantastic facilities. The heated indoor swimming pool, sauna, and gym are all conveniently on the same floor as the apartment, making it easy to relax and unwind without ever stepping outside. We also enjoyed the gas braai, grilling some chops, wors, and chicken while listening to the ocean. Highly recommend this spot for a peaceful escape, whatever the weather!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons kuier was onbeskryflik lekker. Stil en rustig. Baie netjiese plekkie. Ek's mal oor die beligting. Die view is amazing. Ons was beïndruk met ons verwelkoming. Just Properties julle is awesome. Ons hoef nerens te ry nie, want alles wat jy nodig het is by jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfectly placed. Fabulous view. Lying in bed with the waves right next to you. Perfectly placed. Fabulous view. Lying in bed with the waves right next to you. Super clean. The most helpful and friendliest agent. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie
Dear Darryl Thank you for taking the time to share your review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us! Your thoughtful care in leaving the apartment in impeccable condition is truly appreciated. We look forward to welcoming you back in the future for another wonderful stay. Kind regards Hanlie

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies en skoon. Baie lekker gebly. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Sal graag weer daar bly. Baie netjies, mooi uitsig oor die see, goeie parkering in die gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Catherine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Smaaklik ingerig. Baie mooi studio woonstel, smaaklik ingerig en alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastiese eenheid en ligging! Baie lekker gebly vir 3 aande. Eenheid was netjies met alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie saam met 'n pragtige see uitsig! Staff was baie vriendelik en hulpvaardig en baie moeite gedoen met die kamer omdat ons op wittebrood was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantalla! Asemrowende uitsig. Smaakvol en gerieflik. Beslis vyf sterre werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie
Beste Marlene, Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer jou terugvoering. Baie dankie dat julle hier by ons tuis was en dat julle die woonstel so mooi netjies en skoon gelaat het. Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Hanlie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 269

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 132 Beach Road, Hibernian Towers 402, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8102f6fcd13dc34bac7da97417ea17fb951c4afb670a90cf45069cebb5b727f8b6d808ef45dd333242d586b60ed918a6550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 132 Beach Road Hibernian Towers 402 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.114132894308 18.822513615869
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang