Successfully reported
+18

402 Palm Boulevard

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 on Palm Boulevard, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

402 Palm Boulevard is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga Ridge, Umhlanga wat verblyf aan 6 gaste bied.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, L-vormige rusbank en 'n TV met DStv-kanale.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Filip Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 12 on Palm Boulevard, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 402 Palm Boulevard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 on Palm Boulevard, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee957a316a1a5755cc82edd2f6c02fe49406556b3fa34a7898abf672319225e58cba6c3dcb34377959734c7ef7420b8f67ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 12 on Palm Boulevard Umhlanga Ridge 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.725628360716 31.067772209644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang