403 Golden Sands
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4063, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
403 Golden Sands is 'n bekoorlike, moderne selfsorgwoonstel aan die Durbanse strandfront. Met die strand, winkels en restaurante alles naby, is dit die perfekte basis vir reisigers wat die area wil verken.
Die oopplan-woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer wat toegerus is met 'n toilet en bidet, 'n stort en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4063, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4063, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang