403 Golden Sands
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4063, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
403 Golden Sands is 'n bekoorlike en moderne selfsorgwoonstel op Durban se seefront. Dit is naby die strand, winkels en restaurante.
Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, bidet, stort en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n ontbythoekie, sitplek, lugversorging en 'n TV.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4063, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4063, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang