Successfully reported
+15

406 Crimson Square

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Fairview Avenue, 406 Crimson Square, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

406 Crimson Square is in Woodstock, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of enkelreisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Dié oopplan-woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie ateljee het ook 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Daar is ook 'n sitarea met 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n oulike balkon met sitplek. Die verblyf het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie woonstel is net 'n entjie se stap vanaf The Old Biscuit Mill en net 'n entjie se ry vanaf die Atlantiese kus en die pragtige Moederstad-strande.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 21 Fairview Avenue, 406 Crimson Square, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Fairview Avenue, 406 Crimson Square, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b7a886b65b81185188dd5ea4d5e074c2974707a80ba8194a1d6af4bb151a1931b414c407269473fbdb005be5c0377814db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 21 Fairview Avenue 406 Crimson Square 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.930616 18.452101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang