Successfully reported
+32

406 Nautica

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

406 Nautica is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in die kusgebied van Strand geleë is en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n gesinswegbreek, want dit is stapafstand vanaf Strandstrand.

Dié woonstel op die vierde verdieping het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is daar 'n oulike balkon met sitplek waar gaste óf 'n oggendkoffie óf 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en die woonstel is toeganklik via 'n hysbak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Zainab A
5.0
My girls and I had an amazing stay with breathtaking ocean views. My family and I went on a girls' trip and had an absolutely wonderful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Elizabeth F
Gesin met klein kinders
5.0
We had an amazing stay at Nautica 406. Thank you, Mrs Lesley, for everything. Short but sweet. The view is amazing. We enjoyed our stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Celestine D
5.0
Will definitely recommend this unit. Beautiful flat in a secure complex, in a safe area with beautiful views. Walking distance from the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Freya R
Saam met lewensmaat
5.0
Gemoedsrus, ontspanne. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n ruim woonstel, netjies en veilig. Baie sentraal geleë. Ons sal beslis weer daar gaan bly.
Mrt 2025
Taylor A
Gesin met tieners
5.0
Relaxing, comfortable, joyful. Where to begin, the stay at the flat was exactly what we needed after a long year of work and studies. 4...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Victoria Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 406 Nautica het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d5ba0c509da9b165a1f68366f8e82dc3db2a5285219964492072d24262a0ba39ab51f1158d3066031209d7a178efe57ce81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Victoria Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.121669809869 18.83249774346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang