Successfully reported

409 Gone Fishing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend en wonderlike liggie. Ons het uitstekend gebly en Nadia het ons baie welkom laat voel met ons aankoms. Die vorige resensies het gesê daar is nie 'n waaier en spieël in die badkamer nie, maar die mense het aandag gegee hieraan en dit ingesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik baie lekker. Dit was regtig baie lekker - Dankie aan die vorige persoon se terugvoer oor die rooster. Ons het ons eie saamgeneem. Wat ek wel kan aanbeveel vir toekomstige gaste, is om 'n waaier saam te neem. Die woonstel is nogal bedompig in die somer. Verder was alles perfek en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Lekker. Kan gerus 'n TV beskikbaar maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elisabeth G
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Ok. A nice 1-room apartment which urgently needs some upgrading. No TV, no bedside lamps, very uncomfortable chairs on the terrace, no hand soap, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annemie G F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Daar kort goed soos 'n spieël in die hoofslaapkamer, 'n vullisdrom, meer potte en panne. Ons het baie lekker gebly en is baie geleë.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Marianne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Love it, would like to book again. Loved the stay there. Beautiful surroundings, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Great! Was baie lekker vir my wat alleen kom visvang het. Daar is geen WiFi of TV nie, maar ek's fine met dit. Dit sou help as daar 'n spieël in die badkamer is en 'n ordentlike braaitang sou nice wees vir die nuwe braai op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a4d8dba358e03e91fb376043f95cd4f44f2ce495c82bbc71cc4775cf3402349a35972d7c3adec3b1033da81cb144f0bf6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395958671455 20.826708577895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang