409 WEX1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R1 062 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
409 WEX1 is 'n moderne selfsorgwoonstel in Woodstock, Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat 'n stylvolle en sentrale verblyf in die stad soek, met toegang tot 'n reeks geriewe op die perseel.
Hierdie ateljee bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad met skilderagtige uitsigte, sowel as 'n gedeelde sitkamer op die 4de verdieping. Veilige parkering, 24-uur-sekuriteit en toegangsbeheer bied ekstra gemoedsrus. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 85 Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang