41 on Dorrey
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Dorrey Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
41 on Dorrey is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Protea Heights, Brackenfell. Dit is 'n ideale oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die badkamer is toegerus met 'n oopplan-stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnenshuise braai en 'n privaat plonspoel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase is naby, met die Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 21 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ewald Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 41 Dorrey Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Dorrey Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang