Successfully reported
+31

41 on Essenhout

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Essenhout Avenue, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

41 on Essenhout bied gerieflike oornagverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in Hoekbaai, Vleesbaai. Twee van die 3 eenhede het see-uitsigte.

Daar is 'n eenslaapkamerwoonstel wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied, 'n privaat gastekamer wat slaapplek aan 2 gaste bied en 'n stapelbedkamer vir twee. Die eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sit-area. Die gastekamer het 'n koningingrootte-bed en die stapelbedkamer het 1 stapelbed vir 2 gaste. Die eenhede het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n gasplaatjie, mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Koffie- en teeskinkbord en 'n yskassie is in beide ander eenhede beskikbaar.

Daar is 'n privaat braai-area met sitplek beskikbaar vir die gaste wat die woonstel bespreek het.

‘n Waskamer is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die ligging van hierdie verblyf is net 400 m vanaf die strand en parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Schoeme S
Saam met lewensmaat
5.0
Warmhartig en netjies! Ons het 'n heerlik gebly by 41 Essenhout. Die kamer was baie netjies, gerieflik en skoon. Elsabe se persoonlike aanslag is spes...
Sien meer
Sep 2025
Brenda M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige, skoon en netjiese verblyf. Baie aangename verblyf. Mooi uitsig oor die see. Baie skoon en netjies.
Sep 2025
Willie H
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale plek vir 'n kort wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die fasiliteite is regtig baie netjies met 'n pragtige uitsig vanaf beide kante (venster ...
Sien meer
Mrt 2025
Ryno V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige uitsig, baie stil en rustig. Goed vir my siel, skoon en netjies! Ons het heerlik gebly. Alles was gerieflik en skoon, en die gasvrou was uite...
Sien meer
Okt 2024
Franzette B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, gawe gemeenskap! Ons het heerlik gebly, geriewe skoon. Heerlike koffie, sal aanbeveel!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 41 Essenhout Avenue, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink 41 on Essenhout het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Essenhout Avenue, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe7e8507c73dfe4ac314f36080bbafbea47400ad9053b3f978501c37a9699d4f3284b28b2eeb11e482df1f24d40d8ead4cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 41 Essenhout Avenue Hoekbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.293820759322 21.912855861655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang