416 Beacon Rock
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge Road, Beacon Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
416 Beacon Rock is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Ideaal vir gesinne of vriende, dit is net 'n kort entjie van die strand, winkels en restaurante af, wat dit 'n goeie basis maak vir 'n kuswegbreek.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV, 'n eetkamertafel met stoele, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n oordekte patio met buitemeubels en braaigeriewe, die ideale plek om te ontspan met 'n skemerkelkie. Gaste trek ook voordeel uit veilige oordekte parkering binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 234
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ridge Road, Beacon Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge Road, Beacon Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang