Successfully reported

The Hornbills Nest 419

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lizette G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustige naweek wegbreek. Netjies en rustig. Kuier was vreeslik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelet L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ek sal The Hornbills Nest 419 vir enige iemand aanbeveel. Baie lekker, sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanri V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Uitstekend en rustig. Ongelooflike mooi plek, ons het ook wildbesoekers gehad by die watergat. Sal beslis weer van Hornbills Nest gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Heerlike, gerieflike plek om jou gesin te trakteer. Beveel dit aan. Ons het 'n heerlike naweek saam met ons kinders en kleinkinders gehad. Die blyplek was baie gerieflik en alles is in werkende kondisie. Ons sal definitief weer gebruik maak van hierdie blyplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amalia J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2025

Great weekend get away! We enjoyed our visit; it was a great weekend get away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christiene P
Kort verblyf
3.2
Feb 2025

Groot huis vir 'n groot groep. Die advertensie sê die kamers het en suite badkamers. Dit is nie waar nie. Al die badkamers is apart van die kamers.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marilee D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker Bosveld wegbreek! Baie lekker gebly. Sal vir seker aanbeveel. Netjies en skoon, genoeg spasie en alles wat jy benodig is reeds daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker, rustig, ontspanne Unbelievable! Mal oor die huis, rustig en still. Sal die huis vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker familie naweek. Baie lekker ruim. Presies soos op die fotos. Die kombuis het alles wat nodig is. Daar was wel 'n waterlek en die waterdruk was baie laag (die Sondag was daar 'n tyd sonder water) maar ons het die gasvrou daarvan in kennis gestel en sy het gesê sy sal daarna laat kyk. Andersins was dit baie lekker. Die gasvrou was net 'n oproep ver en het dadelik geantwoord. Ons sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker familie langnaweek. Ons het dit vreeslik geniet. Die huis is ruim, het alles wat mens nodig het en meer om lekker te kan bly. Die diere besoek gereeld die waterput wat dit meer spesiaal maak - ons het selfs olifant besoekers gehad. Die huis was skoon en die kombuis het al die geriewe wat nodig is vir lekker kos maak as mens nie lus is vir braai nie Die vuurput buite was heerlik om warm te bly in die koeler aande. Die wildrit was tops, daar is so baie diere en ons het die voorreg gehad om meeste te sien. Die gasvrou is baie hulpvaardig en stuur al die nodige inligting soos aangevra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizemari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve Unit 419, Mabalingwe, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23035da65a7efba0b6291ff18f03b9093b56f71c40496faf3aee835abd3a4912d3148f8a34fcf2f22bc75417ea95fb7b5146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 26 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve Unit 419 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.844009561852 28.049794499454
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang