Successfully reported

42 on St Thomas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Liesl M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic. Wat 'n voorreg om hier te mag bly, sal dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette’s O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Dit was wonderlik. Skoon en netjies. Waarde vir geld. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Sal weer hier tuisgaan. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik! What a beautiful cottage! Very neat and comfortable. I felt like a queen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vyfster weelde en uiters billike tariewe. Wat 'n pragtige, luukse gastehuis. In alle opsigte vyfster. Ander gastehuis eienaars kan gerus hier kom bly om te sien hoe dit gedoen moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caryn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Would stay there again for sure. Beautiful accommodation. Perfect overnight stay for those needing to go to Home Affairs as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie mooi en skoon plek. Sal hulle regtig met lof aanbeveel. Het dit regtig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Alles was gerieflik, ons wou nie die plek verlaat nie. Dit was wonderlik. 100/10 vir die plekkie! Ons het elke oomblik geniet, sal definitief weer gaan. Alles is so netjies en mooi, en die gasheer is so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jelc Enterprise Trading M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie rustig. Baie gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon en netjies vir vinnige oorbly. Baie lekker en netjies. Baie dankie, sal gerus weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 42 St Thomas Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc05a92f31b4162e85e0c351799f54f0027ef174da43ce7d8f869e45100fc5d7c1fec73c61c4b057d15ce881ad7dd9fa50a5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 42 St Thomas Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.461675544403 18.721610271164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang